RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou. 

View descriptionShare
 

'n Professor by Wits Universiteit gaan die wêreld se vinnigste internet bou. Dit is van die hooftrekke wat geskryf is oor Professor Andrew Forbes, 'n buitengewone professor wat wel besig is met hoë vlak navorsing, in die hoop dat dit die stuur en ontvangs van data aansienlik sal versnel. Ons het op Monitor met hom oor die baanbreker-navorsing gepraat. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)