Hierdie Jaar vier SABC Nuus sy 75ste bestaansjaar en om die geleentheid te herdenk doen ons 'n 'speelweer' van die groot, die klein en die snaaks. Hier is n terugblik op die dag toe die meester van nuus lees Riaan Cruywagen oor n padda gekwaak het.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29