RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Roelf Meyer: SA se Nuwe man in Amerika

View descriptionShare
 

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
628 clip(s)
Loading playlist

President Cyril Ramaphosa het die oud-politikus, Roelf Meyer, as Suid-Afrika se volgende ambassadeur in Amerika aangestel. Die 78-jarige Meyer vervang Ebrahim Rasool, as ambassadeur, wat net meer as 'n jaar gelede deur die Amerikaanse regering uit die land gesit is. Meyer was een van die hoof-onderhandelaars tydens die veelparty-samesprekings in 1993, en is tans die mede-voorsitter van die groep van vooraanstaande persone wat by die Nasionale Dialoog betrokke is. 'n Politieke ontleder aan die Noordwes Universiteit se Sakeskool, Professor Piet Croucamp voel hy is die perfekte persoon vir die taak. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)