RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Roelf Meyer: Hoekom jy deel moet neem aan die Nasionale Dialoog

View descriptionShare

Roelf Meyer, as een van die onderhandelings hoofde destyds van Codesa, is nou ingesluit as n mede  voorsitter van die Nasionale Dialoog wat op 15 Augustus sy heel eerste Konvensie hou. As jy op die kantlyn staan oor die beginsel van n nasionale dialoog of jy is heeltemal daarteen gekant, het Meyer die volgende voorstel. Luister gerus en deel jou kommentaar hier. 

 

 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 607 clip(s)