RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Rodium is die wereld se duurste metaal en Suid Afrika oorheers die mark.

View descriptionShare
 

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
628 clip(s)
Loading playlist

Rodium is tans die duurste metaal ter wêreld. Teen 10 200 dollar per fyn ons, is dit meer as 2 keer so duur as goud. Suid-Afrika produseer sowat 80 persent van die wêreld se rodium, wat mens laat wonder:  hoe kan ons dié situasie tot volle voordeel benut? En net in geval jy gewonder het, die metaal word hoofsaaklik vir katalitiese omsetters in voertuie gebruik, om uitlaatgasse te beperk  Ons het op Monitor hieroor gepraat met die mynkenner en navorser David van Wyk.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)