Rodium is tans die duurste metaal ter wêreld. Teen 10 200 dollar per fyn ons, is dit meer as 2 keer so duur as goud. Suid-Afrika produseer sowat 80 persent van die wêreld se rodium, wat mens laat wonder: hoe kan ons dié situasie tot volle voordeel benut? En net in geval jy gewonder het, die metaal word hoofsaaklik vir katalitiese omsetters in voertuie gebruik, om uitlaatgasse te beperk Ons het op Monitor hieroor gepraat met die mynkenner en navorser David van Wyk.

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...
04:48

Julius Malema word vandag gevonnis...
08:02

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou.
06:01