Soos jy vroeër in Monitor gehoor het, het Vrystaat Landbou en ander sleutelrolspelers in die landboubedryf, waaronder die Suider-Afrika Agri-inisiatief (SAAI) en Sakeliga, 'n brief aan die Minister van Landbou en senior staatsamptenare gestuur waarin hulle skriftelike bevestiging eis dat veeboere privaat entstowwe mag verkry en toedien, in samewerking met staats- en privaat veeartse. Die sperdatum vir die eis is 30 Januarie. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, het in reaksie hierop gesê hy vrees dat die litigasie gaan veroorsaak dat daar 'n vertraging gaan kom in die verkryging van entstof, en dat dit tot verdere verspreiding van die siekte gaan lei

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19