RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Reaksie op aandrang dat die privaat sektor meer moet kan doen om die bek en klouseer pandemie onder beheer te kry

View descriptionShare

Soos jy vroeër in Monitor gehoor het, het Vrystaat Landbou en ander sleutelrolspelers in die landboubedryf, waaronder die Suider-Afrika Agri-inisiatief (SAAI) en Sakeliga, 'n brief aan die Minister van Landbou en senior staatsamptenare gestuur waarin hulle skriftelike bevestiging eis dat veeboere privaat entstowwe mag verkry en toedien, in samewerking met staats- en privaat veeartse. Die sperdatum vir die eis is 30 Januarie. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, het in reaksie hierop gesê hy vrees dat die litigasie gaan veroorsaak dat daar 'n vertraging gaan kom in die verkryging van entstof, en dat dit tot verdere verspreiding van die siekte gaan lei

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 518 clip(s)