RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...

View descriptionShare
 

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
628 clip(s)
Loading playlist

Pous Leo die 14de van die Katolieke Kerk hou voet by stuk dat hy nie die Trump Administrasie vrees nie, en dat hy sal aanhou om homself klinkklaar uit te spreek. Die volg na sy kommentaar tydens die Palm Sondag diens waarin hy waarsku dat die wat moedswillig oorlog voer, nie deur God gehoor word nie. Hy het ook Donald Trump se waarskuwing dat hy die Iranese beskawing sal uitroei, as heeltemal onaanvaarbaar beskryf. Die Amerikaanse president het op sy beurt die Pous as "swak" beskryf, en hom uitgemaak as 'n gevangene van die radikale Linkse politici. Ons praat met 'n Katolieke priester, Vader Martin Badenhorst, 'n lid van die Orde van Predikers. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)