Politieke partye het die beleërde minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Dr. Nobuhle Nkabane, se afdanking gister verwelkom. Sy sou vandag voor die Parlementêre komitee oor Hoër onderwys verskyn, om die benoemingsproses vir die Bedryfsonderwys, en opleidings-owerhede, of SETA's te verduidelik. Nkabane het verlede maand, 'n SETA-raad aangewys, wat volgens baie ANC-gesinde aanstellings was. Sy word vervang met die adjunk-minister van Hoër onderwys, Buti Manamela, terwyl die voormalige premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, as adjunk-minister aangestel is. Ons het met 'n politieke ontleder van die Noordwes Universiteit se Sakeskool, Professor Theo Venter gepraat

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29