Drie van die verdagtes wat weens moord en ontvoering in die Goedemoed-distrik in die Vrystaat vasgetrek is, verskyn vandag in die Rouxville landdroshof. Twee van dié verdagtes is vroue. Die vierde verdagte is gewond en is in die hospitaal dood. 'n 52-jarige boer is die naweek helder oordag doodgeskiet, terwyl sy 45-jarige vrou ontvoer is om geld te trek, en na bewering verkrag is. Die polisiewoordvoerder van die Vrystaat, Kaptein Loraine Earle verte aan Udo Carelse wat gebeur het

Die Slag van Soutrivier: ‘n vergete deel van ons Erfenis
07:15

** Die departememt van Landbou vra privaat veeartse om te help met inentings teen bek-en-klouseer....
06:21

”Privaatsektor se verkryging van bek-en-klouseer entstowwe is ’n moet”, aldus Afriforum
14:26