218 polisielede is in 5 jaar oor korruspie geskors en dit kos die belastingbetaler 8 komma twee miljoen rand sover. Dit was die antwoord van die minister van polisie Senzo Mchunu op 'n vraag in die parlement oor die kwessie. Die skorsingstydperke wissel, met sommige wat al twee jaar lank geskors is. 'n Onafhanklike misdaad-ontleder, dr. Chris de Kock sê menmse moenie heeltemal hoop verloor in die polisie nie ...

Burgermeester gevul met afgryse na die skending van Sobukwe se graf
06:53

Is die skrif aan die muur vir Senzo Mchunu?
06:16

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28