Die Departement van Onderwys het in Augustus nuwe riglyne gepubliseer wat
dit dalk onmoontlik sal maak om jou kind te registreer by ' n openbare skool
sonder 'n immunisering-kaart. Ouers het tot 5 Oktober om kommentaar te lewer
oor die regulasies. Monitor het by die Suid Afrikaanse Ouers Koalisie gehoor hoekom hulle
teen enige inentingsmandaat gekant is en ook by 'n infeksie-siekte spesialis gehoor wat die standpunt inhou vir die gesondheid van ons skoolkinders.

Is Action-SA se "ekslusiwiteits ooreenkomste" met raadslede teen demokratiese beginsels?
07:59

Sal jy onderhoudgeld by jou broers of susters eis? Want jy mag…
06:51

Bozell moes ontbied word om die verhouding met die nuwe Ambassadeur te toets
06:33