As jy n oud-soldaat is en jy wag nog steeds vir jou pensioen dan MOET jy hierna luister. Ons praat met die Saamgesmelte Militere Veterane van Suid Afrika wat die konstitutionele hof gaan nader om die departement te dwing om toelaes te betaal. Hulle sê sowat 87 duisend veterane wag nog vir voordele, terwyl 20 duisend reeds dood is sonder dat hulle geld gekry het.
As jy nog wag vir jou voordele tree dan in verbinding met Ernest Lintnaar van die organisasie:
Moenie skroom om jou storie hier met ons te deel nie.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29