Die Onafhanklike Ondersoek direktoraat of OPOD sal die Phala Phala verslag bekend maak, nadat die parlement besluit het om die dokumente openbaar te maak. Die oorspronklike verslag is as hoogsgeheim geklassifiseer, sodat niemand regtig kon uitvind wat daar op die president se wildplaas gebeur het nie. Die nasionale voorsitter van Action SA, Michael Beaumont, sê hulle sien hierdie stap as 'n oorwinning vir Suid-Afrika.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19