Soos jy reeds in die nuus gehoor het, het president Cyril Ramaphosa aangekondig dat Die DA-woordvoerder, Willie Aucamp, die nuwe minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing sal wees. Hy vervang Dion George. Ramaphosa het Alexandra Abrahams as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging aangestel. Sy vervang Andrew Whitefield wat in Junie uit die pos verwyder is omdat hy 'n internasionale reis sonder Ramaphosa se toestemming onderneem het. George is glo deur die DA verwyder, omdat hy onderpresteer het

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19