RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

NASIONALE WATERKRISIS NAWEEKAKTUEEL 14 FEBRUARIE 2026

View descriptionShare

Daar is nie 'n tekort aan water nie. Die uitdagings is egter om dit in inwoners se krane te kry. Die rede? Jare en jare se gebrek aan instandhouding en swak beplanning van munisipaliteite. Dit is een van die erkennings, wat President Cyril Ramaphosa Donderdagaand in sy Staatsrede gemaak het oor die waterkrisis in veral Gauteng -- waar inwoners dié week die strate ingevaar het, omdat hulle eenvoudig genoeg gehad het oor hulle droë krane. Ramaphosa sê 'n Nasionale Water Krisis-Komitee sal gestig word, wat tegniese kundiges en hulpbronne van die nasionale regering na krisis-munisipaliteite sal ontplooi. 
Naweekaktueel praat met 'n waterkenner en 'n inwoner van Melville in Johannesburg. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 625 clip(s)