RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Musi Maimane se leierskap bly iets om na te streef, selfs binne die DA

View descriptionShare
 

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
628 clip(s)
Loading playlist

Dit was die mening van die nuwe federale leier van die DA, Geordin Hill-Lewis toe hy Maandagoggend in Monitor se ateljee besoek afgelê het. Hill-Lewis het ook nie uitgesluit dat hy dalk sy voorganger sal nader om weer by die party aan te sluit nie. Die burgemeester van Kaapstad is Sondag tot die hoogste posisie in die DA verkies en het voornemens om die DA die grootste party in die land te maak. Die vraag is hoe beplan hy om dit te doen? Die en ander kwessies het ons goed deurgetrap met die man wat nou die blou party lei. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)