Ons het die vraag aan die Premier van die provinsie, Allan Winde gestel en sy antwoord sal jou dalk verbaas. Winde, het uiteindelik die Polisie Ombudsman se verslag oor die infiltrasie van die polisiediens deur bendelede in die provinsie bekendgemaak. Die verslag dateer terug tot 2022 en die Premier se verweer oor die gesloer met die bekendstelling is dat hy magteloos is om enigiets daaromtrent te doen. Hy pleit weer eens dat polisiemagte na die provinsie afgewentel word.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19