RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Mimi het die weg gebaan vir SA se opera-supersterre. 

View descriptionShare
 

Huldeblyke stroom steeds in na die dood van die geliefde opera-sanger, Mimi Coertse. Sy is Maandag op 93-jarige ouderdom in Pretoria oorlede. Coertse het in 1973 ná 14 jaar by die Weense Opera na Suid-Afrika teruggekeer, waar sy sangonderig gegee het en ook die Mimi Coertse-beurs tot stand gebring het. Die opera-sanger en radio-aanbieder, Charl Van Heyningen, het sy mening op Monitor gedeel. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 670 clip(s)