RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

"Meneer die President jou Buitelander'ingryping kom te laat."

View descriptionShare
 

Ons het op Monitor 'n breedvoerige gesprek met die Werkgewersvereniging van Suid Afrika gevoer oor die jongste maatreëls wat ingestel gaan word om ongedokumenteerde buitelandse werkers te deporteer. NEASA se mening is dat die regering vir 30 jaar toegelaat het dat die situasie vererger. Ons het ook gaan kers opsteek by Biskop Paul Verryn wat tydens die Xenofobiese geweld in 2008 ongeveer vierduisend immigrante van Zimbabwe gehuisves het by sy kerk in Sentraal Johannesburg. Hy is ook van mening dat die regering net homself kan blameer vir die situasie wat tans ontvou. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 719 clip(s)