RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

30 jaar... Toe beier die klokke weer in Kerkplein in Pretoria.

View descriptionShare
 


Die Ou Raadsaal horlosie in Kerkplein se klokke het na 30 jaar weer begin beier. Die Pretoria Erfenis komitee het onlangs besluit hulle wil weer dié klok herstel tot sy eerstydse glorie. Dit is alles deel van 'n poging op Kerkplein in Pretoria se middestad weer te laat herleef - sê Sakkie Du Plooy, die voorsitter van die Erfenis komitee. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 719 clip(s)