RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Meneer die President, Hoe gaan jy Maak?

View descriptionShare

Die polisie kommissaris in KZN, Nhlanhla Mkhwanazi beweer dat die minister van polisie Senzo Mchunu betrek kan word by misdaad-sindikate en dat die besluit om die politieke moorde taakmag te ontbind geneem is in die belang van n beweerde korrupte sakeman. Mkwhanazi sê dat hy oor bewyse beskik om sy bewerings te staaf. Mkhwanazi word sedert sy hoogs omstrede media konferensie oor die aangeleentheid beskou, in sekere oorde, as n held wat korrupsie wil bloot lê  terwyl ander kenners glo hy sy mag oorskry het.  Daar wag nou 'n reuse besluit op President Cyril Ramaphosa. En ons vra die vraag: Meneer die President, Hoe gaan jy maak? 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 607 clip(s)