RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Mej Suid Afrika is soveel meer as 'n Skoonheidskompetisie. 

View descriptionShare
 

Die heersende Mejuffrou Suid-Afrika, Mia le Roux, het die afgelope jaar 'n nuwe dimensie aan die titel gebring. Mia het 'n impak op die samelewing gehad, ten spyte van haar gehoorverlies, en gewys dat almal bo hulle omstandigehde kan uitstyg en presteer. op 25 Oktober word 'n nuwe Mej Suid-Afrika aangewys. Wat kan ons verwag? Ons praat nou met die mediapersoonlikheid en nuut aangesteldemede voorsitter van Mejuffrou Suid Afrika, Liezel van der Westhuizen.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)