RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

LUR vir Gesondheid in Gauteng sê pasiente wil op hospitaal vloere lê

View descriptionShare

Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko word wyd gekritiseer oor aanmerkings oor pasiente in staatshospitale in 'n onderhoud met die Sunday Times, Sondag koerant. In die onderhoud word  Nkomo-Ralehoko gevra oor pasiente wat op vloere moet slaap omdat daar nie genoeg beddens is nie, waarop sy antwoord dat die pasiente dit so verkies. Kenner sê hulle is stom geslaan oor haar bewerings.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 625 clip(s)