Die Kyalami-renbaan staan gereed om Fornule Een na Suid Afrika te bring en het onlangs onthul dat die FIA, die beheerliggaam van F1, die renbaan goedgekeur het om die baan na graad 1-status op te gradeer, die standaard wat vereis word om 'n F1-Grand Prix aan te bied. Udo Carelse het met die eienaar van die Kyalami-renbaan, Toby Venter, gepraat.

Burgermeester gevul met afgryse na die skending van Sobukwe se graf
06:53

Is die skrif aan die muur vir Senzo Mchunu?
06:16

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28