Die uurglas loop leeg vir die owerheid om 'n dringende oplossing te vind vir die waterkrisis in Knysna in die Suid-Kaap. Die dorp het sowat agt dae se watervoorraad oor in sy hoofdam, die Akkerkloof-dam. Die provinsiale regering oorweeg dit om dié situasie tot 'n provinsiale ramp te verklaar om sodoende noodfondse en hulpbronne te bekom. Vir haar insig oor die kusdorp se waterkrisis, het ons op Monitor met 'n waterkundige van UNISA, Professor Anja du Plessis gepraat.

Het die vloot ons president geïgnoreer?
06:55

Aarto dalk die teenvoeter vir wetteloosheid
05:59

Steenhuisen se ingryping in bek-en-klouseer, dalk te min en te laat
06:38