Hoeveel gaan ons volgende maand betaal vir petrol? Dis die groot vraag, ná samesprekings om 'n skietstaking tussen die VSA/Israel en Iran in plek te hou, aanvanklik misluk het. Daar is nou beriggewing oor n tweede rondte samesprekings..Watter impak sal dit op die prys van ru-olie he? Luidens die jongste syfers van die Sentrale Energie Fonds word brandstof reeds in Suid Afrika teen ‘n veel laer prys verkoop as wat dit kos om in te voer. Wat beteken dit dan vir ons sak? Dawie Roodt is die hoof ekonoom by die Efficient Groep en het sy mening hieroor met Monitor gedeel.

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...
04:48

Julius Malema word vandag gevonnis...
08:02

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou.
06:01