Ons praat met die energie kenner Corneels Schabbort oor vordering by Eskom om die moontlikheid van beurtkrag teen te werk maar hy hou ook n waaksame oog op die toekomstige vraag na energie wat genoodsaak word deur die Kunsmatige Intelligensie Sektor, hier in Suider-Afrika.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29