RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Handels Toegewings Kan moontlik Amerikaanse Sanksies teen SA in die kiem smoor

View descriptionShare

Die volgende stap in die sogenaamde "Jackson Wetsontwerp" wat sanksies bevorder teen ANC lede is die Kongres en die Huis van verteenwoordigers . Die VSA se Komitee oor buitelandse sake het 34 teen 16 JA gestem, wat 6 demokrate insluit, vir die wetsontwerp wat ANC lede met sanksies wil tug vir moontlike korrupsie en mense regte misdrywe. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko ontleding verduidelik hoekom sanksies nou wel waarskynlik blyk en wat die uitwerking op Suid Afrika sal wees. Hy sê wel die voortdurende handels onderhandelinge met Amerika kan sanksies in die kiem smoor. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 607 clip(s)