Die minister van Finansies, Enoch Godogwana, steun ook nou die voorstel dat die kragreus ESKOM sukkelende munisipaliteite se kragverskaffing tydelik oorneem. Die minister van Energie en Elektrisiteit, Dr Kgosientsho Ramokgopa, het vroeër dié stap voorgestel, om groeiende kragskuld te verhoed. In die twee munisipaliteite waar dit tans uitgevoer word, het skuldvlakke net verder toegeneem. Ons het op Monitor met die energiekenner, Corneels Schabbort gepraat.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19