Die Nasionale Tesourie het die Johannesburg-metro oor die kole gehaal oor die munisipaliteit se sukkelende finansies en wanbesteding van fondse. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het die Johannesburgse burgemeester, Dada Morero, in 'n brief gewaarsku om die fiskale dissipline in die stad te herstel. Hy sê verder indien die krisis nie dringend aangespreek word nie, mag die tesourie ingevolge die Grondwet befondsing aan die munisipaliteit opskort. Monitor het by die opposisie party die DA gaan hoor wat hulle dink, nou moet gebeur.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29