RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die 'Rama-Steen' verhouding tans op sy beste maar....

View descriptionShare

Met die gladde verloop van die jongste kabinetskommeling blyk die verhouding tussen die twee grootste vennote binne die RNE stewig geanker te wees. Maar soos die politieke ontleder van die Noordwes Universiteit se Sakeskool, Professor Piet Croucamp aan Monitor verduidelik het, moet almal waaksaam wees, want daar bly teenstand vir 'n verhouding wat die ANC verswak in sekere van sy planne. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 625 clip(s)