Terwyl n kommissie van ondersoek se werk ten minste 6 maande sal neem om voltooi te word kan die parlement binne weke reeds begin met sy eie ondersoek na die bewerings deur die KZN polisie kommissaris Nhlanhla Mkhwanazi. Monitor het geleer dat die aanstelling van n Regterlike Kommissie van Ondersoek nie enige planne, deur die Parlement om ook te kyk na korrupsie binne die polisie diens, in die wiele ry nie.
Kommentaar:
Ian Cameron - Voorsitter van die Portefeulje Kommittee oor die Polisie.
Theo Venter - Politieke Onteleder aan die Noordwes Universiteit

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29