Ons praat met die ondersoekende joernalis van News24 Jeff Wicks om elke karakter uit te beeld wat betrek is by die bewerings wat die land aan die gons het. Met KZN polisie kommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se media konferensie, verlede Sondag, is n proses ontketen wat verreikende gevolge kan hê vir die land en ons politiek. Maar wie is die mense agter die storie? Monitor probeer verduidelik.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29