'n Twis het losgebars tussen die DA en die Vryheids Front Plus oor n verslag oor plaasmoorde. Die verslag is deur die kommitees oor Polisie en Landbou aanvaar en dit maak bepaalde voorstelle om landelike veiligheid te verbeter. 'n Herrie het wel losgebars oor of plaasmoorde verhef word tot Prioriteits misdaad of nie, asook n voorstel van oorsig besoeke aan plase oor wreedadigheid wat gepleeg word teenoor plaaswerkers.
Kommentaar:
Willie Aucamp - DA woordvoerder oor Landbou
Corne Mulder - Leier van die VF Plus
Dr Jane Buys- Vrystaat Landbou

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29