RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

DA se nuwe leierskapstruktuur skep 'n kiesers vakuum...

View descriptionShare
 

Die 2026 DA Federale Kongress het 'n leierskapstruktuur gekies,  wat tegnokraties belyn is.  Maar deur die Bruin stem uit die Top 5 van die party se leierskapstruktuur te los, het nou 'n strategiese vakuum geskep. Dit is die mening van die uitvoerende direkteur van die F.W. de Klerk Stigting, Christo van der Rheede. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 648 clip(s)