RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Chaos wag indien die Visserye Minister nie wil luister nie.

View descriptionShare

So waarsku David Charles wie se gesin al 7 dekades lank op die see staat maak vir 'n bestaan. Hy,  soos talle ander, sit nou sonder n lisensie nadat die regering in 2023 vereis het dal alle vissermanne, landwyd, opnuut vir hul lisensies moet heraansoek doen. 'n Groep kleinskaalse vissermanne het reeds n optog deur Langebaan aan die Weskus gehou en die selfde dreig nou in St Helena Baai. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 607 clip(s)