In die program: Die stof wil nie gaan lê ná die opskudding in die KwaZulu-Natalse Polisie nie, die seisoen is dit jy en Jan Taks en sitruskwekers verwag 'n reuse-opbrengs.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29