RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

BRANDPUNT 13 Januarie 2025

View descriptionShare

Die matrieks-klas van 2024 is op hete kole vir die eksamen-uitslae wat 'n bietjie larter vandag bekendgemaak word. Die dodetal in die brande in Los Angeles sal na verwagting styg - midde voorspellings van NOG wind wat die vlamme kan aanvuurEn - die aanslag op die polisie duur voort - reeds vyf beamptes is in die eerste paar dae van die jaar aan diens dood...Luister hier... 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 512 clip(s)