RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Wenke vir tersiêre studente, wat nie ingedoen wil word nie.

View descriptionShare

Die Noordwes-Universiteit is in 2023 as die derde grootste universiteit in Suid-Afrika aangewys, met 'n totaal van 55 096 studente. Vanjaar het die universiteit 420 000 aansoeke ontvang van studente, wat hoop om by een van hulle drie kampusse te studeer. Maar die NWU kan slegs 11 800 eerstejaars aanvaar vir die 2026 akademiese jaar. Dit is slegs een voorbeeld van die beperkte plek op ons universiteite. So, hoe gemaak indien jy nie ‘n plek kry nie? Ons het op Monitor hieroor gepraat met die Hoër onderwys kenner, Dr. Linda Meyer, en ook goeie raad gekry vir hoe om seker te maak dat jou keuse van instelling wel akkreditasie het vir die kursus, waarin jy wil studeer.  

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 512 clip(s)