RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Skelms steel minerale onder gemeenskap se neuse ...

View descriptionShare

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
467 clip(s)
Loading playlist

Ons het gister berig oor die Bapong-gemeenskap in Noordwes wat in vrees leef weens onwettige mynboubedrywighede in hulle gebied. Die ongemagtigde aktiwiteite het gelei tot watergevulde sinkgate naby hulle huise, wat ernstige veiligheidsrisiko's inhou.
Gemeenskapslede sê die situasie het lewensgevaarlik geword, met sommige wat tragiese voorvalle aanmeld. Die Benchmark Stigting het die kwessie onder die aandag van owerhede gebring uiteindelik na klagtes van die gemeemskap op dowe ore geval het. Ons praat nou hieroor met 'n senior navorser by die Stigting, David van Wyk. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. RSG Nuus en Aktualiteit

    467 clip(s)

  2. SABC News Podcasts

    21,376 clip(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 486 clip(s)