Verkiesingsnuus: Alles is op die tafel… selfs ’n burgemeestersruilooreenkoms

 

SABC Nuus

SABC News in Afrikaans, bringing you the latest news, current affairs, elections and stories from South Africa and around the world.
23 clip(s)
Loading playlist

So het die federale leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, aan Monitor vertel. Die uurglas loop leeg vir politieke partye om teen volgende week koalisie-ooreenkomste te bereik in munisipaliteite waar geen party 'n volstrekte meerderheid behaal het nie. Die DA is die grootste party in Gauteng se drie Metro's, asook in Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap. Maar burgemeestersposte is nié vir die party gewaarborg nie. Die ANC sê die DA is die laaste uitweg as 'n koalisie-vennoot, terwyl partye soos die Afrika Mayibuye Movement, slegs met die ANC sal saamwerk as die DA uit ooreenkomste gesluit word.