


SABC Nuus
Playlist by SABC Nuus - Afrikaans
SABC News in Afrikaans, bringing you the latest news, current affairs, elections and stories from South Africa and around the world.23 clip(s) in playlist

Verkiesingsnuus: Koalisie onderhandelinge duur voort ...
ActionSA moet aan standaarde voldoen wat ander partye straffeloos kan ignoreer. Ek weier om hierdie dubbele standaarde te aanvaar." Só sê die leier van ActionSA, Herman Mashaba. Hy sê ook sy party sal hom nie laat intimideer om besluite te neem wat politieke ego's streel nie, en dat buitestanders n…
07:27
Verkiesingsnuus: Alles is op die tafel… selfs ’n burgemeestersruilooreenkoms
So het die federale leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, aan Monitor vertel. Die uurglas loop leeg vir politieke partye om teen volgende week koalisie-ooreenkomste te bereik in munisipaliteite waar geen party 'n volstrekte meerderheid behaal het nie. Die DA is die grootste party in Gauteng se drie…
08:44
Verkiesingsnuus: Suid Afrikaners sal eerder in ‘n militêre staat bly, solank dienste gelewer word.
Meer as 14 miljoen geregistreerde kiesers het nie aan die pas afgelope plaaslike regeringsverkiesing deelgeneem nie. Die onafhanklike navorsingsnetwerk, Afrobarometer se jongste navorsing toon dat Suid-Afrikaners se steun vir die demokrasie sterk verband hou met regeringsprestasie, dienslewering en…
10:07
Verkiesingsnuus: 14 dae vir koalisie gesprekke
Munisipale Bestuurders het nou volgens die wet op Plaaslike regering: Munisipale Strukture van 1998, 14 dae om 'n vergadering byeen te roep van die nuwe raad. In die vergadering lê die raadslede dan 'n eed af en die burgermeester, die speaker, hoofsweep en die uitvoerende kommittee moet verkies wor…
07:49
Verkiesingsnuus - Zille: " Ek sal maar niks sê oor Herman Mashaba nie."
Dit was die reaksie wat 'n gesprek op Monitor uitgelok het van die DA se burgemeesterskandidaat in die Goudstad, Helen Zille. Die onderhoud het gefokus op die verwagting dat die Johannesburg Metro saam met die twee ander groot metros in Gauteng regeer sal moet word deur 'n koalisie. Vooruitskatting…
08:23
Verkiesingsnuus: Naweek Aktueel 31 Oktober 2026
Politieke partye sluit hulle verkiesingsveldtogte af en ons kyk hoekom die 2026 Plaaslike Regeringsverkiesing dié belangrikste regeringsverkiesing tot nog toe is, hoe dit moontlik gaan uitspeel en hoekom dit belangrik is dat jy jou kruisie gaan trek. Esté de Klerk praat met drie kenners. Die Khampe…
52:42
Verkiesingsnuus: OVK gereed vir die verkiesing
Vandag presies oor 'n week kan byna 28 miljoen stemgeregtigde Suid-Afrikaners, hulle kruisies in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing by net meer as 23-duisend stemlokale landwyd gaan trek. Ons praat nou met die woorvoerder van die verkiesingskommissie in die Noord-Kaap, Elkin Topkin.
08:01
Verkiesingsnuus: Hoekom is dit belangrik dat jy op 4 November stem? - Kenner
Vandag oor presies 12 dae gaan net meer as 29-miljoen Suid-Afrikaners die geleentheid kry om hulle kruisies in vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing te gaan trek. Hierdie word as een van dié belangrikste plaaslike regeringsverkiesings beskou. In Naweek Aktueel praat Esté de Klerk met die politie…
09:38
Verkiesingsnuus: Hoeveel stembriewe kry jy op 4 November? Luister hier!
Altesaam 546 politieke partye en byna 142-duisend onafhanklike kandidate is vir dié 2026 Plaaslike Regeringsverkiesing geregistreer. En kiesers kan hulle kruisies gaan trek by byna 24-duisend stemlokale. In Naweek Aktueel praat Esté de Klerk met die woorvoerder van die verkiesingskommissie in die N…
09:56
MV26: MK party dank sekretaris-generaal af
Die MK-party het sy sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo, uit sy pos verwyder. Die aankondiging kom minder as twee weke voor die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. En die gewese burgemeester van die Steve Tshwete-munisipaliteit in Middelburg in Mpumalanga, Mike Masina, sê sy nuwe party, …
01:34