Dit sou die antwoord wees op die vraag: Wie was die eerste televisie joernalis in die Weskaap vir SABC Nuus? Dit sou ook die aantwoord wees op die vraag, watter verslaggewer het meer as enigiemand anders sy naam verkonding aan die einde van n nuus storie? In ons viering van SABC Nuus se 75ste bestaansjaar, kuier ons by Charl Paauw vir wie landurigheid in joernalistiek voort spruit uit n natuurlike nuuskierigheid.

Johannesberg inwoners sal vandag uitvind hoekom vullis verwydering erg vetraag word.
05:24

Doen jou kind te veel huiswerk?
08:36

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29