RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

75 Jaar van SABC Nuus: Die Protes teen sy bestaan in die 1950s en sy toekoms.

View descriptionShare

Monitor bied n terugblik oor hoe SABC Nuus ontstaan het onder die Nasionale Party. 'n Nuus historikus vertel ook oor die weerstand teen die opstel van 'n nasionale nuus kantoor op n tydstip waar die BBC grotendeels die bron van nuus was vir Suid Afrika. Ons kyk ook na die rol van n nasionale openbare uitsaaier in die huidige politieke landskap asook wat die toekoms  inhou vir nuus. 

Kommentaar:

Johannes Froneman, Buitengewone professor in Kommunikasie, Noordwes Universiteit

WIlliams Bird - Media Monitoring Africa 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 607 clip(s)