Leon van Nierop is al sedert 1975 n omroeper by die SAUK. As deel van ons 75ste bestaansjaar vieringe vertel hy van sy heel eerste bulletin, die dag toe Jamie Uys vir hom n poets gebak het en ook hoe mede omroeper Leon Schuster sy 'bullly' laat vlamvat het.

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...
04:48

Julius Malema word vandag gevonnis...
08:02

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou.
06:01