RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Wildboerdery in Suid-Afrika

View descriptionShare
 
4 Junie 2026: Het jy geweet wildboerdery in Suid-Afrika beslaan meer as 20 miljoen hektaar, en dié plase dra drie keer meer wild as nasionale- en ander wildparke in die land? Die Wildbedryf SA-stigting help wildboere in nood, ontwikkel die jeug, bied vaardigheidsontwikkeling en nog baie meer. Ons gesels met Sareta Schütte oor die werksaamhede van dié stigting. Die winter is hier - Johan van den Berg het die jongste weernuus. Chris Derksen is ook op sy pos met die jongste vleispryse op veilings in die Noord-Vrystaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,535 clip(s)