RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: VLV Kaapland; Waarom ouderdomsperk op alkoholvrye produkte?

View descriptionShare
 
7 Augustus 2026: Ons bring hulde aan die Vroue Landbouvereniging van Kaapland. Prof. Pieter Gouws van die Universiteit Stellenbosch vetrel van nuwe loopbaangeleenthede in voedselveiligheid. Prof. Wessel du Toit van die Departement Wingerd- en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch verduidelik waarom daar ‘n ouderdomsperk op alkoholvrye produkte is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,604 clip(s)