RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Groente- en vrugteprodusent Piet Karsten; Grootste risiko vir kuilvoerprodusente

View descriptionShare
 
24 Augustus 2026: Die Noord-Kaapse groente- en vrugteprodusent, Piet Karsten, was een van die sprekers by die onlangse SA Tafeldruiwekonferensie. Hy boer sedert die vroeë jare tagtig met tafeldruiwe. Ons luister na sy storie. Wat is die grootste risiko vir veeprodusente wat kuilvoer produseer, en hoe kan die risiko verskans word? Hanlie Kroese van Santam gee raad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,604 clip(s)